Robert Lowell Coover | |
---|---|
![]() Coover in 2009 | |
Gebore | 4 Februarie 1932 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer |
Robert Lowell Coover (Gebore op 4 Februarie 1932) is 'n Amerikaanse romansier; skrywer van kortverhale; en T.B. Stowell Professor Emeritus in Literêre Kunste aan Brown Universiteit.[1]Hy word oor die algemeen beskou as 'n skrywer van fabulasie en metafiksie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search